Mooi oomblikke word verewig en gevoelens word op die silwerdoek vasgelê. OKeR se jaarlikse Kortfilmfees bind jeug, digitale media, kuns en kreatiwiteit saam in een projek.