Let Wel:
Die uitbetaling van prysgelde is onderhewig aan die gehalte en hoeveelheid inskrywings. Die organiseerders behou die reg voor om geen wenner, of 2de of 3de plekke, aan te wys of prysgeld uit te betaal nie indien die inskrywings te min is of nie van 'n aanvaarbare standaard is nie. Die beoordelaars se beslissing hieroor is finaal.
Klik op die oranje knoppie hierbo (“Hoe skryf ek in?”)
en laai eers die vorm af wat jou die instruksies, reëls, terme en voorwaardes sal gee vir die inskrywing.
Volg eers die vorm se instruksies en voltooi jou video. Kom dan terug, en vul jou inskrywing in op die volgende vorm hier onder.